Thursday 9 January 2014

George Herald: Tornado by Calitzdorp

 Foto verskaf deur Zelda Botha van Calitzdorp.

CALITZDORP NUUS - 'n Tornado het vroeër vandag verby Calitzdorp, in die rigting van die Rooiberge, verbygetrek.

Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.

- George Herald