Showing posts with label General Accidents. Show all posts
Showing posts with label General Accidents. Show all posts

Thursday, 8 May 2014

Tragiese busongeluk buite Oudtshoorn





FOTO'S: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT-REDAKTEUR

Opvolg: Sterfte syfer na 11 aangepas.  Pad weer oopgestel vir verkeer. Daar was 53 (bus-personeel ingesluit) mense op die bus, waarvan 33 gehospitaliseer is. 10 mense is reeds ontslaan.


SUID-KAAP NUUS - 'n Passasiersbus het vanoggend net na 02:00 sowat 13km voor Oudtshoorn op die haarnaalddraai omgeslaan.

Die bus was onderweg vanaf George na Oudtshoorn.

Volgens Suid-Kaap-polisiewoordvoerder, kaptein Malcolm Pojie, lyk dit asof die drywer beheer oor die bus op die draai verloor het.

Volgens berigte is 11 mense dood, maar die polisie wil nie in hierdie stadium die dodetal bekendmaak nie.

"Feitlik al die oorlewende passasiers is beseer en die drywer is na die hospitaal geneem vir skok," het Pojie wel gesĂȘ.

Die pad tussen Oudtshoorn en George (vanaf die Oudtshoorn-afrit) is gesluit vir verkeer.

Meer inligting volg soos dit bekendgemaak word.

- George Herald

Wednesday, 13 November 2013

Tree crushes cars behind George Post Office (13 November 2013)

An oak tree fell over behind the post office in York Street this morning and crushed a number of cars. Photo by Lizette da Silva

GEORGE NEWS - A municipal official has just informed us that a large tree behind the post office in York Street has fallen over crushing a number of cars.

According to Ingrid Cronje from the George Business Chamber, 7 cars were damaged. It was an oak tree.



View more photos here.

- George Herald