Tuesday 17 June 2014

Mosselbaai - Kragonderbreking hierdie Donderdag (19 Junie 2014)

MOSSELBAAI NUUS - Die krag sal af wees in die volgende areas op Donderdag, 19 Junie: Klein-Brakrivier, Reebok, Tergniet, Fraaiuitsig, Riverside en omliggende plase.

Die kragonderbreking sal, indien die weer gunstig is, vanaf 08:00 tot 17:30 duur.

- Mossel Bay Advertiser