The
effects of severe weather are felt every year by many South Africans. To
obtain real time weather information, the @SAWXREP was established 1 April 2014 on Twitter. Volunteers (members of the public, radio amateurs and the Media)
help keep their local communities safe and informed by providing timely
and accurate reports, images, photos and real time observation
information of severe weather or disasters to SAWXREP. The public
is requested to provide vital real time weather observations in their
area. SAWXREP is a non-profit organization that renders a FREE
COMMUNITY-BASED SERVICE.
A Service by the Public for the Public.
Die uitwerking van gure weer word
jaarliks deur baie Suid Afrikaners beleef. Ten einde intydse
weerwaarnemings inligting te bekom vanaf die publiek het die
@SAWXREP via Twitter tot
stand gekom op die 1 April 2014 via Twitter. Vrywilligers (lede van die publiek, radio amateurs en die
media) voorsien SAWXREP van intydse weerwaarnemings ten einde hul
plaaslike gemeenskap op hoogte te hou van gure weerstoestande dmv fotos,
beelde, rapporte en inligting. Die publiek word versoek om SAWXREP te
voorsien van weerwaarnemings in hul area. SAWXREP is 'n nie
winsgewende organisasie wat 'n gratis gemeenskapsdiens lewer.
'n Diens deur die Publiek vir die Publiek